Reviews
I recently ordered a printed T-shirt along with both a small and a large tumbler from Lakit Moments, and I’m truly impressed with the overall quality and service. The T-shirt is soft, comfortable, and the print is vibrant and long-lasting, even after washing. Both tumblers are durable, stylish, and keep drinks at the perfect temperature for hours. The prices are very reasonable for the excellent quality, and the service was just as good – my order arrived on time, beautifully packaged, and exactly as described. I’m really happy with my purchase and will definitely be supporting Lakit Moments again!
Goeiemôre Linda. Ek wil net baie dankie sê vir my sakkies wat jy gestuur het Ek is baie tevrede met jou netjiese werk en verpakking…..ek gaan definitief weer van jou dienste gebruik maak. Jy moet n rustige dag hê
Hi Linda..
Ek Wil net sê dat AL die produkte wat ek al by jou gekoop het was ń 10/10. Ek Sal altyd by jou koop en JY sit baie moeite in dit, baie dankie en dit is baie nice vir geskenke
Hi Linda…weereens baie dankie vir awesome diens en amazing bekers.. love dit
Linda’s customer service and care for our CURRO order was exemplary. Her communication was clear and efficient. She was incredibly helpful and professional.
Her extra touch for each child and parent was an unexpected and much appreciated treat.
Ordering through Lakit Moments was a pleasure, and I would highly recommend them.
Liewe Linda/Lakit Moments..
So so so baie dankie vir jou mooi werkies altyd ek is soo tevrede met elke beker van n perdjie tot n trekker tot n blom vir ma wat ek deur jou laat print het! Ek het nooit gedink n 5 jarige se klein gesiggie kan bly raak oor n beker nie
Dit is vir my so lekker om saam met jou te werk en te weet ek kry altyd my geld se waarde by jou..
Mag God Lakit Moments net seen van nou af tot in die toekoms! En mag julle altyd so oulik en hard werk
Hi daar Linda…baie dankie…bekers lyk stunning en almal baie happy
Hi Linda…weereens stunning bekers..love dit…dankie vir jou vinnige en awesome dienste
Geskenkies geskienkies is Linda se goedjies die beste plek. Van Flinkste diens en elke item affront met passie presies soos wat ek dit wou gehad het. Sal beslis aanbeveel!!
